Winter
sport.
Ons wintersport bou dissipline, spanwerk en skooltrots. Ontdek die spanne, spelers en besonderse oomblikke wat ons wintersport so spesiaal maak.
VERKEN DIE GALERY ↗
Groei deur
sport en
spanwerk.
Wintersport gee elke leerder die geleentheid om hul talente te ontwikkel en saam te groei.
Op die sportveld leer ons belangrike lewensvaardighede soos deursettingsvermoë, dissipline, respek en spanwerk.
Elke wedstryd en oefensessie gee ons leerders die kans om selfvertroue te bou, nuwe vriendskappe te vorm en ons skool met trots te verteenwoordig.
01 / WINTERSPORT
Girls Team
Spanwerk en skooltrots.
02 / WINTERSPORT
Sportoomblikke
Passie en deelname.
03 / WINTERSPORT
G-10 Span
Jong talent en spangees.
04 / WINTERSPORT
G-10 Sport
Ons jong sportsterre.
05 / WINTERSPORT
G-13 Span
Trots op ons span.
06 / WINTERSPORT
G-12 Span
Saam sterker.
07 / WINTERSPORT
O/10 Span
Ons jong spelers.
08 / WINTERSPORT
G-13 Span
Sport en deursettingsvermoë.
09 / WINTERSPORT
O/9 Span
Ons jongste sportsterre.
Kom sê
hallo.
Het jy vrae oor ons wintersportprogram of skoolaktiwiteite? Kontak gerus die skool. Ons help graag.
STUUR ’N E-POS ↗ 023 231 0135 ↗