Skoollied In ons blou en grysHier voel ons tuisDie skool wat sien ons groeiW.F Loots PrimerOns gaan nog verDie beste in die kontrei.Fontein van hoop, liefde en kragn Bron van wysheid en eendragSo leef ons, ons leuse voltrots en met eer dat kennis is magFontein van hoop, liefde en kragKennis is mag, ja kennis is magn Skool gevul met ons Skeppers kragGebou met n visie, ja dit is ons trotsW.F Loots ons skool, ons trotsĀ