WITH JOY
Klein
treetjies.
Groot
drome.
Waar nuuskierigheid aangemoedig word, selfvertroue groei en elke nuwe ontdekking iets besonders beteken.
KOM ONTDEK SAAM ↗Elke groot
storie begin
klein.
Die Grondslagfase lê die eerste boustene vir ’n leeftyd van leer.
Gedurende Graad 1 tot Graad 3 ontwikkel leerders belangrike vaardighede in taal, wiskunde en lewensvaardighede. Hulle leer om vrae te vra, probleme op te los en met groter vertroue deel te neem.
Deur kreatiewe aktiwiteite, beweging, lees en ontdekking kry elke leerder die geleentheid om ’n stewige fondament te bou.
Little things.
Big meaning.
Die klein oomblikke van leer help kinders om groot vaardighede te ontwikkel.
Woorde wat
wêrelde oopmaak.
Ontwikkel lees, skryf, luister en kommunikasie.
Syfers vol
moontlikhede.
Ontdek patrone, getalle en praktiese probleemoplossing.
Kreatiwiteit
in beweging.
Groei deur kuns, beweging, samewerking en lewensvaardighede.
Growing
beautifully.
Elke nuwe skooljaar bring nuwe ontdekkings, nuwe vaardighede en nuwe geleenthede.
Begin.
Ontwikkel die eerste belangrike lees-, skryf- en getalvaardighede.
Bou.
Versterk begrip, leergewoontes en selfstandigheid.
Bloei.
Verdiep vaardighede en berei voor vir die Intermediêre Fase.
Die begin van
iets besonders.
’n Sterk fondament maak plek vir ’n wêreld van nuwe moontlikhede.
VOLGENDE: GRAAD 4–6 ↗ ONTDEK ONS GESKIEDENIS →