Welkom
by Lootsies.
ENTER
TO
LEARN
LEAVE
TO
SERVE
BY LOOTSIES
Kennis Is Mag
↗
DIE HART VAN LOOTSIES
W.F. LOOTS PRIMÊRE SKOOL / ONS MISSIE
Ons missie.
’n Plek om te ontdek.
’n Toekoms om te bou.
BY LOOTSIES
Hier groei drome.
↗
01 ONS DOEL
Elke kind het potensiaal.
Deur kwaliteit onderrig te verskaf aan alle leerders ten einde bemagtigde effektiewe burgers aan die samelewing te lewer.
01
Ontdek
Moedig nuuskierigheid aan
02
Ontwikkel
Laat potensiaal groei
03
Dien
Maak ’n verskil met omgee
ENTER TO LEARN
LEAVE TO SERVE
Waar drome
vlerke kry.
By W.F. Loots is skool meer as net ’n plek om te leer. Dit is waar kinders ontdek, droom en groei.
Ons skep ruimte vir nuuskierigheid, vriendskap en selfvertroue, sodat elke leerder sy of haar potensiaal kan ontwikkel.
KONTAK ONS ↗
✳
JOU REIS BEGIN HIER
Kennis is mag.
Wil jy meer oor ons skool weet? Ons hoor graag van jou.
KONTAK DIE SKOOL ↗