✳   W.F. LOOTS / WINTER SPORT TERUG TUIS ↗
SPORT • SPANWERK • TROTS

Winter
sport.

Ons wintersport bou dissipline, spanwerk en skooltrots. Ontdek die spanne, spelers en besonderse oomblikke wat ons wintersport so spesiaal maak.

VERKEN DIE GALERY ↗
TOEWYDING ✳ ENERGIE ✳ LOOTSIE-TROTS
WF W.F. LOOTS / WINTER SPORT
TEAM SPIRIT ✳ WINTER SPORT ✳ W.F. LOOTS PRIMÊRE SKOOL
01 / ONS WINTERSPORT PASSIE EN DEELNAME

Groei deur
sport en
spanwerk.

SPORT BUILDS CHARACTER

Wintersport gee elke leerder die geleentheid om hul talente te ontwikkel en saam te groei.

Op die sportveld leer ons belangrike lewensvaardighede soos deursettingsvermoë, dissipline, respek en spanwerk.

Elke wedstryd en oefensessie gee ons leerders die kans om selfvertroue te bou, nuwe vriendskappe te vorm en ons skool met trots te verteenwoordig.

LET'S CONNECT

Kom sê
hallo.

Het jy vrae oor ons wintersportprogram of skoolaktiwiteite? Kontak gerus die skool. Ons help graag.

STUUR ’N E-POS ↗ 023 231 0135 ↗